Wednesday, 22 June 2011

VEGAN sjokolade moo moo mouse & gebraaide piesangs

Hier is n malklike, gesonde en vinnige nageerg resep :)

* suiwel vry, suiker vry, graan vry :)

Bestandele:
2 ryp avo s
1/2 koppie rou kakao / karob poeier
1/2 fruktose
2 teelepels
2 teelepels  vars mint blare

Metode
Klits al die bestandele saam ( behalwe die piesang)
Sny piesangs in lengte deur en braai vlugtig op lae hitte in pan
Bedien die sjokolade mouse bo-op piesang en versier met mint blare
Siedaar n ongelooflike nagereg

No comments:

Post a Comment